Canon EOS 750D

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Canon EOS 750D
Canon EOS Kiss X8i 2015 CP+.jpg
Tipe Digitale enkellensreflekskamera
Sensorsoort CMOS
Sensorgrootte 22.3 × 14.9 mm (APS-C formaat)
Stoormedium SD-kaart/SDHC/SDXC (UHS-I bus ondersteun)
Beeldverwerker DIGIC 6
Resolusie 6000 × 4000 pieksels (3.71 μm piekselgrootte) (24.2 effektiewe megapieksels)
Lens Omruilbare EF-lens, EF-S lens
Flits E-TTL II ingeboude outomatiese opwip / ekstern
Sluiter Elektroniese fokusvlak
Sluiterspektrum 1/4000 tot 30 sek en gloeilamp, 1/200 s X-sync
Meting Volle lensopening TTL, 63-sone iFCL SPC met 7560 pixels RGB + IR-sensor
Beligtingsmodusse Scene Intelligent Auto, Creative Auto, Portret, Landskap (Daglig, Skadu, Bewolk, Sonsondergang, Bestek), Naby, Sport, Nagportret, HDR agterligbeheer, Geen flits, Program AE, Sluiterprioriteit Lensopeningprioriteit, Handbelig, Movie
Metermodusse Evaluerend, Plek, Gedeeltelik (9% teen senter) en senter-geweegde gemiddeld
Fokusareas 19 kruistipe AF-punte
Fokusmodusse Enkelskoot, AI Servo, Lewendige voorskou (FlexiZone - Multi, FlexiZone - Single, Face Detection), Movie Servo
Deurlopende skiet 5.0 raampies/s, vir 180 JPEG of 7 RAW raampies
Beeldsoeker Oogvlak pentaspieël 95% dekking, 0.82x vergroting, en elektroniese lewendige voorskou
Spoedspektrum 100 – 12800 (uitbreibaar tot H: 25600)
Flitsgroepering Ja
Witbalans Outo, Daglig, Skadu, Bewolk, Tungstenlig, Wit Fluoreseerlig, Flits, & handvoorkies
Witbalans-
groepering
± 3 stoppe vir 3 raampies
LCD-skerm 3.0" (7.7 cm) Clear View II kleur TFT LCD-raakskerm met 1 040 000 kolletjie-resolusie
Battery LP-E8 Li-ioon herlaaibaar (1040 mAh)
Opsionele batterypakke BG-E18 batterygreep, vir gebruik met een LP-E17 battery of twee LP-E17 batterye
Massa 510 g (slegs kas)
Datum 6 Februarie 2015
Oorsprong Japan

Canon EOS.svg

Die Canon EOS 750D, ook bekend as die Rebel T6i in die Amerikas en die Kiss X8i in Japan, is 'n 24.2 megapieksel intree-middelvlak digitale enkellensreflekskamera bekend gestel deur Canon op 6 Februarie 2015. As deel van die Canon EOS driesyfer/Rebel lyn, is dit die opvolger van die EOS 700D.[1]

Die 750D is saam met die EOS 760/EOS Rebel T6s/EOS 8000D aangekondig. Dit bevat dieselfde sensor en byna dieselfde funksiestel. Een van die belangrikste verskille is dat die 760D 'n bykomende skouervertoon het, soortgelyk aan die EOS 70D.[2]

Funksies[wysig | wysig bron]

  • 24.2 effektiewe megapieksel APS-C CMOS sensor
  • 19-punt AF, almal kruistipe op f/5.6. Die sentrumpunt is 'n hoë presisie, dubbelkruistipe op f/2.8 of vinniger
  • DIGIC 6 beeldverwerker met 14-bitverwerking
  • Hibriede CMOS AF III
  • ISO 100 – 12800 (uitbreibaar tot H: 25600)
  • 95% soekraamdekking met 0.82 x vergroting
  • 1080p vol-HD video-opname by 24p, 25p (25 Hz) en 30p (29.97 Hz) met valraam tydsberekening
  • 720p HD video-opname by 60p (59.94 Hz) en 50p (50 Hz)
  • 480p ED video-opname by 30p en 25p
  • 5.0 rame per sekonde deurlopende skiet
  • 3.0" (7.7 cm) vari-hoek Duidelike beeld II touchscreen LCD met 1,040,000 kolletjies resolusie.
  • 3.5 mm mikrofoonsok vir eksterne mikrofoon of opnemers
  • Wi-Fi + NFC konnektiwiteit
  • "Anti-flikker" (bekendgestel op die EOS 7D Mk II) – die kamera kan ingestel word om outomaties die oomblik van blootstelling te vetraag om te vergoed vir flikkerende elektriese beligting[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Canon U.S.A. Announces New EOS Rebel DSLR Cameras Featuring 24.2 Megapixels And Wireless Functionality”. usa.canon.com: 5 Februarie 2015. URL besoek op 11 Mei 2016.
  2. EOS Rebel T6s EF-S 18-135mm IS STM Lens Kit”. usa.canon.com. URL besoek op 11 Mei 2016.
  3. Carnathan, Bryan. “Canon EOS Rebel T6i / 750D Review”. The-Digital-Picture.com. URL besoek op 4 Julie 2016.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.