Gaan na inhoud

Canon EOS-1D Mark IV

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Canon EOS-1D Mark IV
Model Canon EOS 1D Mark IV
Tipe Digitale enkellensreflekskamera
Beeldsensor 27.9mm × 18.6mm (1.3x omrekenfaktor); CMOS, APS-H-formaat (16.1 effektiewe megapieksels)
Stoormedium CompactFlash (Tipe I of Tipe II), Secure Digital
Resolusie 4896 × 3264 (16.0 gemete megapieksels)
Lens Omruilbare (Canon EF-lenspassing)
Sluiter Vertikale beweeg, meganiese, fokusvlaksluiter met alle spoed elektronies beheer
Sluiterspektrum 1/8000 tot 30 sek. (1/3-stop inkremente) en gloeilamp
Meting 63-sone TTL vollensopeningmeting
Metermodusse Evaluerend, gedeeltelik (13.5% van skerm teen senter), puntmeting en senter-geweegde gemiddeld
Fokusareas 45 AF-punte met 39 kruistipe AF punte)
Fokusmodusse AI Fokus, Enkelskoot, AI Servo, Handfokus (MF)
Deurlopende skiet 10 rame/s tot op 28/121 rame (RAW/JPEG Large Fine)
Beeldsoeker 100% dekking optiese pentaprisma
LCD-skerm 3.0 duim, 230,000 pieksels (690,000 kolletjies) TFT kleur LCD-monitor
Massa 1180 g
Oorsprong Japan
Prys VS$4999.00

Die EOS-1D Mark IV is 'n professionele 16.1 effektiewe megapieksel digitale enkellensreflekskamera (DSLR) kamera deur Canon vervaardig. Die EOS-1D Mark IV is die opvolger van die Canon EOS-1D Mark III en is aangekondig op 20 Oktober 2009,[1] net vier dae na Nikon hul D3s aangekondig het. Dit is tans die enigste Canon APS-H formaat DSLR met HD video-opname teen 1080p resolusie.[2]

Dit is gestaak teen die middel-2012, met die bekendstelling van die Canon EOS-1D X, wat beide die EOS-1D Mk IV en die EOS-1Ds Mark III vervang het.[3]

Dit het 'n Goue Toekenning van Digital Photography Review ontvang.

Funksies

[wysig | wysig bron]
  • 27.9 mm × 18.6 mm; 16.1 effektiewe megapieksel APS-H CMOS sensor[2]
  • Dubbel DIGIC 4 beeldverwerkers
  • Canon EF-lenspassing (sluit EF-S uit)
  • 'n Nuwe outofokusmodule (45 punt-AF met 39 kruistipe AF punte)
  • Geïntegreerde sensorskoonmaakstelsel
  • 1.3× kropfaktor
  • 100 12800 ISO spoedekwivalent (uitbreibaar tot L: 50, H1: 25600, H2: 51200 of H3: 102400)
  • 30 1/8000 sek. sluiterspoed en gloeilamp
  • Sluitereenheid getoets tot 300,000 siklusse
  • Outomatiese beligtingoptimiseerder
  • Magnesium-allooi weerverseëlde liggaam
  • Oog-vlak pentaprisma soeker met byna 100% dekking by 0.76× vergroting[2]
  • Lewendige voorskoumodus
  • 3.0 duim, 920,000 kolletjies Clear View II TFT vloeibare-kristal kleurmonitor met 160° vertoonhoek
  • 10 rame per sekonde deurlopende skiet (Groot JPEG: maks. 121 rame, RAW: maks. 28 rame)
  • Afmetings (W×H×D): 156 × 156.6 × 89.9 mm

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Canon Europe – Introducing the Canon EOS-1D Mark IV" (in Engels). 20 Oktober 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2013. Besoek op 20 Oktober 2009.
  2. 2,0 2,1 2,2 "Canon EOS-1D Mark IV Digital SLR" (in Engels). 20 Oktober 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Januarie 2017. Besoek op 20 Oktober 2009.
  3. Alexandra Chang (19 Oktober 2011). "Canon announces EOS-1D X DSLR camera for pros" (in Engels). Macworld. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2012. Besoek op 9 Januarie 2012.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.