Cleretum apetalum
Voorkoms
Cleretum apetalum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Cleretum |
Spesie: | C. apetalum
|
Binomiale naam | |
Cleretum apetalum (L.f.) N.E.Br., (1927)
| |
Sinonieme | |
|
Cleretum apetalum is 'n klein eenjarige plant in die familie Fabaceae en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Yzerfontein tot by Kaap Agulhas voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 9 250 km² en daar is dertien subpopulasies bekend. By plekke soos Yzerfontein, Gansbaai, Struisbaai, Muizenberg en Clovelly neem die spesie se getalle af. Tans word die populasie nog nie as bedreigd beskou nie.
Sinonieme
[wysig | wysig bron]- Cleretum gramineum (Haw.) N.E.Br.
- Dorotheanthus apetalus (L.f.) N.E.Br.
- Dorotheanthus copticus (Jacq.) L.Bolus
- Dorotheanthus gramineus (Haw.) Schwantes
- Mesembryanthemum apetalum L.f.
- Mesembryanthemum copticum Jacq.
- Mesembryanthemum gramineum Haw.
- Mesembryanthemum humifusum Aiton
- Mesembryanthemum micropetalum Pers.
- Mesembryanthemum oligandrum Kunze