Cliffortia prionota
Voorkoms
Cliffortia prionota | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rosaceae |
Genus: | Cliffortia |
Spesie: | C. prionota
|
Binomiale naam | |
Cliffortia prionota C.Whitehouse, 2004
|
Cliffortia prionota is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Palmietrivier-vallei, inlands van Kleinmond voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 69 km². Die plant word beskerm deur die Kogelberg-natuurreservaat waar dit voorkom en is deel van die fynbos-bioom.