Dagbreek-jobvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dagbreek-jobvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Familie: Lutjanidae
Genus: Pristipomoides
(Bleeker, 1851)[1]
Spesie: P. filamentosus
Binomiale naam
Pristipomoides filamentosus
(Valenciennes, 1830)[2]
Sinonieme
  • Aphareus roseus (Castelnau, 1879)[3]

Die Dagbreek-jobvis (Pristipomoides filamentosus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooi See en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Rosy jobfish.

Dagbreek-jobvis met 'n parasiet.

Voorkoms[wysig]

Die vis se lyf is silwerig rooi tot rooi-bruin en word 1 meter lank en weeg tot 9 kg.

Habitat[wysig]

Die vis leef op rotsriwwe in water wat 40–360 m diep is en vreet snags mondpotiges en sandvlooie. Hulle bereik volwassenheid wanneer hulle 35 cm lank is. Dit is ook 'n gewilde eetvis en sportvis. Die SADSAA rekord is 3.1 kg.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Bleeker P., 1852. Diagnostische beschrijvingen van nieuwe of weinig bekende vischsoorten van Sumatra. Tiental I - IV. Natuurkd. Tijdschr. Neder. Indië v. 3. 569-608.
  2. BioLib (en)
  3. Catalogue of Life (en)

Eksterne skakel[wysig]