Doonside, KwaZulu-Natal
Voorkoms
Doonside | |
---|---|
Koördinate: 30°4′12″S 30°52′16″O / 30.07000°S 30.87111°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,06 km2 (0,41 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 596 |
• Digtheid | 2 449/km2 (6 340/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 76.0% |
• Indiërs/Asiërs | 4.8% |
• Bruin mense | 2.3% |
• Swart mense | 16.5% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Engels | 57.9% |
• Afrikaans | 34.3% |
• Zoeloe | 5.0% |
• Ander | 2.7% |
Poskode (strate) | 4126 |
Poskode (posbusse) | 4135 |
Skakelkode | 031 |
Doonside is 'n klein kusdorpie aan die Klein-Manzimtotirivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word geadministreer deur die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit.
Dit is 'n gewilde vakansiebestemming aan die Indiese Oseaan, ongeveer 30 km suidwes van Durban, tussen Amanzimtoti en Illovo Beach.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Doonside". Sensus 2011.