Karridene
Voorkoms
Karridene | |
---|---|
Koördinate: 30°08′S 30°50′O / 30.133°S 30.833°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,78 km2 (0,30 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 73 |
• Digtheid | 94/km2 (240/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 56.2% |
• Indiërs/Asiërs | 13.7% |
• Bruin mense | 11.0% |
• Swart mense | 19.2% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 56.3% |
• Engels | 31.2% |
• Afrikaans | 12.5% |
Poskode (strate) | 4126 |
Skakelkode | 031 |
Karridene is 'n klein kusdorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word geadministreer deur die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit.
Dit is 'n gewilde vakansiebestemming aan die Indiese Oseaankus, ongeveer 37 km suidwes van Durban, tussen Illovo Beach en Umkomaas.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Karridene". Sensus 2011.