Verulam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Verulam
Ligging van Verulam op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Verulam
Verulam
Koördinate: 29°39′0″S 31°3′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Metropolitaanse Munisipaliteit eThekwini
Stigting 1850
Tydsone SAST (UTC+2)

Verulam is 'n dorp 27 km noord van Durban, in die provinsie van KwaZulu-Natal, in die ooste van Suid-Afrika. Die dorp is in die vallei van die Mdlotrivier geleë. Die Hazelmere Dam is naby die dorp.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is in 1850 gestig toe 400 Metodiste uit Brittanje onder die beskerming van die graaf van Verulam na hierdie omgewing gebring is. Hulle het die dorp na hom vernoem. Vandag is Verulam hoofsaaklik 'n Indiërdorp.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]