Mount Moreland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mount Moreland
Ligging van Mount Moreland op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Mount Moreland
Mount Moreland
 Mount Moreland se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°38′S 31°05′O / 29.633°S 31.083°O / -29.633; 31.083Koördinate: 29°38′S 31°05′O / 29.633°S 31.083°O / -29.633; 31.083
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Munisipaliteit eThekwini
Oppervlak[1]
 - Dorp 0,85 km²  (0,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 241
 - Digtheid 284/km² (735,6/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 76.7%
 • Indiër/Asiër 10.4%
 • Kleurling 0.4%
 • Swart 10.8%
 • Ander 1.7%
Taal (2011)[1]
 • Engels 79.6%
 • Afrikaans 12.9%
 • Xhosa 2.5%
 • Zoeloe 1.2%
 • Ander 3.8%
Poskode (strate) 4126
Poskode (posbusse) 4140
Skakelkode(s) 031

Mount Moreland is 'n klein gemeenskap in eThekwini municipality in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is effens na die binneland vanaf Umdloti geleë, 30 km noord van die stad Durban, en slegs 2,6 km suid van Durban se Koning Shaka Internasionale Lughawe.

Die area is bekend as 'n belangrike broeiplek vir die Europese swael [2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mount Moreland". Sensus 2011. 
  2. "Witness the Mount Moreland ČSwallows (Umdloti)". www.SA-Venues.com. Besoek op 23 December 2009.