Europese spreeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Europese spreeu
Common Starling
'n Volwasse Europese spreeu in Frankryk.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. vulgaris
Binomiale naam
Sturnus vulgaris
Sturnus vulgaris map.png
Verspreiding

Die Europese spreeu (Sturnus vulgaris) is 'n algemene standvoël in dorpe en op oop landbougrond. Die voël is vanaf Europa ingevoer en brei nog steeds sy verspreidingsgebied uit vanaf die oorspronklike invoerpunt in Kaapstad. Die voël is 20 – 22 cm groot en weeg 65 - 95 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Starling.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Sturnus vulgaris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 2013-01-09.