Forpost
Voorkoms
Forpost Форпост | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°01′55″N 47°49′54″O / 46.03194°N 47.83167°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 41 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416334 |
Forpost (Russies: Форпост) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Samosdelka Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Die letterlike betekins van die dorpie se naam is "voorpos", oorspronklik 'n Duitse of Nederlandse leenwoord in Russies.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Forpost 30 inwoners gehad. Etniese Tsjetsjniërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Tsjetsjniërs | 20 | 66,7% |
Russe | 5 | 16,7% |
Onbekend | 5 | 16,7% |
Totaal | 30 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 15 Julie 2023.