Iwantsjoeg
Voorkoms
Iwantsjoeg Иванчуг | |
---|---|
Dorpie | |
'n Koei gaan oor die brug oor die klein Boeroentaistroom naby Iwantsjoeg | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°04′24″N 47°58′55″O / 46.07333°N 47.98194°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 1 423 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416302 |
Iwantsjoeg (Russies: Иванчуг) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Iwantsjoeg Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Chmeljofka, insluit. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Iwantsjoeg 1 425 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 948 | 66,5% |
Kasakke | 405 | 28,4% |
Tsjetsjniërs | 28 | 2% |
Lesgiërs | 6 | 0,4% |
Ingoesjetiërs | 5 | 0,4% |
Tartare | 3 | 0,2% |
Onbekend | 7 | 1,1% |
Totaal | 1 425 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 30 Julie 2023.