Chmeljofka (Astrachan-oblast)
Voorkoms
Chemljofka Хмелёвка | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°05′24″N 47°54′33″O / 46.09000°N 47.90917°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 467 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416335 |
Chmeljofka (Russies: Хмелёвка) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Iwantsjoeg Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "hops".
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Chmeljofka 467 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 16 Julie 2023.