Gaan na inhoud

Nowinski (Astrachan-oblast)

Koördinate: 45°51′44″N 48°08′25″O / 45.86222°N 48.14028°O / 45.86222; 48.14028
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nowinski

Новинский
Dorpie
Die pad tussen Nowinski en Karaoelnoje
Die pad tussen Nowinski en Karaoelnoje
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Nowinski is in Astrachan-oblast
Nowinski
Nowinski
Die ligging van Nowinsky in Astrachan-oblast
Koördinate: 45°51′44″N 48°08′25″O / 45.86222°N 48.14028°O / 45.86222; 48.14028
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonKamiziak
Bevolking
 • Totaal239
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416324

Nowinski (Russies: Новинский) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Karaoelnoje Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Volgens Sensus 2010 was daar 246 inwoners in Nowinski. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kasakke 131 53,3%
Russe 95 38,6%
Belarusse 6 2,4%
Nogais 3 1,2%
Onbekend 11 4,5%
Totaal 246 100%

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 12 Julie 2023.