Morjakof
Voorkoms
Morjakof Моряков | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°09′44″N 47°55′37″O / 46.16222°N 47.92694°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 202 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416305 |
Morjakof (Russies: Моряков) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die Nikolo-Komarofka Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings insluit. Soos baie ander dorpies in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Dit lê 12 kilometer noordwes van die rajon se setel, Kamiziak.
Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "seeman".
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Morjakof 255 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 1 Augustus 2023.