Wolgo-Kaspiski
Voorkoms
Wolgo-Kaspiski Волго-Каспийский | |
---|---|
Dorp | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°12′11″N 47°55′06″O / 46.20306°N 47.91833°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 2 757 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416309 |
Wolgo-Kaspiski (Russies: Волго-Каспийский) is 'n dorp in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Wolgo-Kaspiski Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorp se naam kom van die Wolgarivier en die Kaspiese See.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Wolgo-Kaspiski 2 581 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorp se bevolking, en Tartare is die grootste minderheid.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 7 Augustus 2023.