Gaan na inhoud

Obraztsowo-Trawino

Koördinate: 45°57′51″N 48°00′15″O / 45.96417°N 48.00417°O / 45.96417; 48.00417
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Obraztsowo-Trawino

Образцово-Травино
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Obraztsowo-Trawino is in Astrachan-oblast
Obraztsowo-Trawino
Obraztsowo-Trawino
Die ligging van Obraztsowo-Trawino in Astrachan-oblast
Koördinate: 45°57′51″N 48°00′15″O / 45.96417°N 48.00417°O / 45.96417; 48.00417
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonKamiziak
Bevolking
 • Totaal3 012
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416330

Obraztsowo-Trawino (Russies: Образцово-Травино) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Obraztsowo-Trawino Plaaslike Munisipaliteit wat nog ses kleiner nedersettings insluit: Damtsjik, Gandoerino, Lebjazje, Nizjnenikolski, Oktjabrski en Poldnewoje.

Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is Obraztsowo-Trawino in die Wolga-rivierdelta geleë. Dit lê op 'n eiland tussen die Gandoerino en Kanitsjariviere 17 kilometer suidwes van die rajon se setel, Kamiziak.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Volgens Sensus 2010 het Obraztsowo-Trawino 2 730 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking en Kasakke is die grootste minderheid..[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 31 Julie 2023.