Gewone paradysvink
Voorkoms
Gewone paradysvink | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | V. paradisaea
|
Binomiale naam | |
Vidua paradisaea (Linnaeus, 1758)
| |
standgebied |
Die gewone paradysvink (Vidua paradisaea) is 'n wydverspreide standvoël in die bosveldgebiede van oostelike Afrika. In suidelike Afrika word dit aangetref in Noordwes, KwaZulu-Natal, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Zimbabwe, Mosambiek, Botswana (behalwe die suidweste) en noordwes Namibië. Die spesie is 'n nesparasiet.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Grassaad word opgepik -
Die wyfie
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Vidua paradisaea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)