Kanniedood (aalwyn)
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Gonialoe variegata)
Kanniedood | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Gonialoe |
Spesie: | G. variegata
|
Binomiale naam | |
Gonialoe variegata (L.) Boatwr. & J.C.Manning, (2014)
| |
Verspreidingsgebied in geel | |
Sinonieme | |
|
Hierdie aalwyn moet nie verwar word met die genus Commiphora wat ook as die kanniedood bekend staan nie.
Die Kanniedood (Gonialoe variegata) is 'n boom wat tot die aalwynfamilie Asphodelaceae hoort en vanaf Julie tot Augustus blom. In Engels staan die boom bekend as die partridge breast aloe. Die word ook die bontaalwyn genoem. Die plant was voorheen as Aloe variegata geklassifiseer.
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Die boom is inheems aan die Wes-, Oos-, Noord-Kaap, Vrystaat en ook suidelike Namibië, en sy bewaringstatus word as nie-bedreig aangegee.
Die blomme is pienk tot rooi. Die boom word tot 50 cm hoog.
Galery
[wysig | wysig bron]Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Sanbi se rooilys
- PlantZAfrica.com
- Plants of the World Online
- Manning, John, Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika. Briza Publikasies. ISBN 978 1 920217 01 3
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kanniedood (aalwyn).