Witbalk-rubberlip

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Witbalk-rubberlip
Skets van 'n naverwante soort
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Haemulidae
Genus: Plectorhinchus
Spesie: P. playfairi
Binomiale naam
Plectorhinchus playfairi
(Pellegrin, 1914)

Die Witbalk-rubberlip (Plectorhinchus playfairi) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Port St. Johns tot by Oman. In Engels staan die vis bekend as Whitebarred rubberlip.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis word 90 cm lank. Die boonste helfte van die vis se liggaam is brons met 4 vertikale strepe op die boonste helfte. Die onderste helfte van die liggaam is wit. Al die vinne is donker van kleur en die vis kom voor in koraalriwwe in water van 3 – 80 m diepte.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]