Hoëveldkiepersol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hoëveldkiepersol
By Pelindaba
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Apiales
Familie: Araliaceae
Subfamilie: Aralioideae
Genus: Cussonia
Spesie: C. paniculata
Binomiale naam
Cussonia paniculata
Eckl. & Zeyh.
'n Hoëveldkiepersol in die Suikerbosrand Natuurreservaat.

Die Hoëveldkiepersol (Cussonia paniculata) is 'n boom wat veral in Gauteng voorkom. Die boom is meestal kort en stewig. Dit staan ook as die Bergkiepersol of Karookiepersol bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]