iZingolweni

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Izingolweni
Ligging van Izingolweni op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Izingolweni
Izingolweni
 Izingolweni se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 30°46′30″S 30°7′37″O / 30.77500°S 30.12694°O / -30.77500; 30.12694Koördinate: 30°46′30″S 30°7′37″O / 30.77500°S 30.12694°O / -30.77500; 30.12694
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distrik Ugu
Munisipaliteit Ezingoleni
Stigting 1870
Oppervlak[1]
 - Dorp 6,43 km²  (2,5 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 5 294
 - Digtheid 823/km² (2 131,6/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Swart 100.0%
Taal (2011)[1]
 • Zoeloe 97.7%
 • Ander 2.3%
Poskode (posbusse) 4260
Skakelkode(s) 039

iZingolweni is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê langs die N2 nasionale pad in die verresuide van die provinsie. Die dorp is in die 1870's gestig as 'n polisie- en administrasiepos. Die naam is van Zoeloe-oorsprong en beteken glo "plek met baie vlak gate".

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Izingolweni”. Sensus 2011.