Shelly Beach
Voorkoms
Shelly Beach | |
---|---|
Marine-rylaan in Shelly Beach | |
Koördinate: 30°47′53″S 30°24′36″O / 30.79806°S 30.41000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Ugu |
Munisipaliteit | Ray Nkonyeni |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,37 km2 (2,07 vk. myl) |
Hoogte | 6 m (20 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 577 |
• Digtheid | 480/km2 (1 200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 60.1% |
• Indiërs/Asiërs | 8.5% |
• Bruin mense | 1.9% |
• Swart mense | 29.3% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Engels | 51.8% |
• Afrikaans | 21.8% |
• Zoeloe | 17.0% |
• Xhosa | 6.0% |
• Ander | 3.5% |
Poskode (strate) | 4265 |
Poskode (posbusse) | 4265 |
Skakelkode | 039 |
Shelly Beach is 'n vakansiedorp aan die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal. Die dorpie is suid van Port Shepstone. Protea-bank is 8 km oos van die dorp. Dit is 'n gewilde, maar gevaarlike duikplek vir skubaduikers.
Galery
[wysig | wysig bron]Sien ook
[wysig | wysig bron]Ixopo 100 km | Durban 142 km Scottburgh 75 km Port Shepstone 10 km |
Richardsbaai 329 km | ||
Oribi Gorge | Indiese Oseaan | |||
Shelly Beach[2] | ||||
Gamalakhe 13 km Kokstad 118 km, Harding 66 km |
Uvongo 8 km Margate 10 km Port Edward 37 km |
Indiese Oseaan |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Shelly Beach". Sensus 2011.
- ↑ SA Explorer Margate afstande