Hibberdene

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hibberdene
Ligging van Hibberdene op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Hibberdene
Hibberdene
 Hibberdene se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 30°34′20″S 30°34′20″O / 30.57222°S 30.57222°O / -30.57222; 30.57222Koördinate: 30°34′20″S 30°34′20″O / 30.57222°S 30.57222°O / -30.57222; 30.57222
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distrik Ugu
Munisipaliteit Hibiscuskus
Oppervlak[1]
 - Dorpie 14,26 km²  (5,5 vk m)
Hoogte m (26 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 4 037
 - Digtheid 283/km² (733/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Swart 67.1%
 • Kleurling 1.2%
 • Indiër/Asiër 1.8%
 • Blank 29.4%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Zoeloe 60.9%
 • Engels 18.1%
 • Afrikaans 15.8%
 • Xhosa 3.2%
 • Ander 2.0%
Poskode (straat) 4220
Poskode (posbus) 4220
Skakelkode(s) 039

Hibberdene is 'n klein kusdorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en setel van die Umzumbe Plaaslike Munisipaliteit. Die dorp is na C Maxwell-Hibberd vernoem, die voormalige posmeester-generaal van KwaZulu-Natal. Die N2 nasionale pad gaan naby Hibberdene verby.

Hibberdene is naby die Umzimai- of Mzimayirivier[2] waar dit in die Indiese Oseaan uitmond by 30°35′03″S 30°34′15″O / 30.58417°S 30.57083°O / -30.58417; 30.57083.

Sien ook[wysig | wysig bron]

[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]