Ifafastrand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ifafastrand

Ifafa Beach
Ifafastrand is in KwaZulu-Natal
Ifafastrand
Ifafastrand
 Ifafastrand se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 30°27′S 30°39′O / 30.450°S 30.650°O / -30.450; 30.650Koördinate: 30°27′S 30°39′O / 30.450°S 30.650°O / -30.450; 30.650
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUgu
MunisipaliteituMdoni
Oppervlak
 • Totaal0,58 km2 (0,22 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal133
 • Digtheid229/km2 (590/vk. m.)
Rasverdeling (2011)
 • Blank15.7%
 • Kleurling47.8%
 • Swart33.6%
 • Ander3.0%
Taal (2011)
 • Engels 62.1%
 • Zoeloe 25.0%
 • Afrikaans 9.1%
 • Xhosa 3.0%
 • Ander 0.8%
Poskode (strate)
4185
Poskode (posbusse)
4185
Skakelkode039

Ifafastrand is 'n dorp aan die kus van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die naam beteken "die een wat sprankel". Die Ifafarivier mond hier naby in die Indiese Oseaan uit. Die N2-nasionale pad loop naby die dorp verby.

Skeepstranding[wysig | wysig bron]

Die Stavenisse het op 16 Februarie 1686 hier gestrand.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Ifafastrand". Sensus 2011.