Ikwezi Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Voormalige Ikwezi
Kaart van Suid-Afrika wat Voormalige Ikwezi in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Sarah Baartman
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC103
Burgemeester  
Hoofstad Jansenville
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 4 563 km²  
Bevolking 10,537 (2011)

Die Ikwezi Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het met Baviaans en Camdeboo Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt na 3 Augustus 2016, om die nuwe Dr Beyers Naudé Plaaslike Munisipaliteit te vorm.

Nedersettings[wysig | wysig bron]

Nedersettings in die munisipaliteit: