Baviaans Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Voormalige Baviaans
Kaart van Suid-Afrika wat Voormalige Baviaans in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Sarah Baartman
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC107
Burgemeester  
Hoofstad Willowmore
Grootste tale Afrikaans, Xhosa
Area 11 668 km²  
Bevolking 17 761 (2011)

Die Baviaans Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het met Camdeboo en Ikwezi Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt na 3 Augustus 2016, om die nuwe Dr Beyers Naudé Plaaslike Munisipaliteit te vorm.

Nedersettings[wysig | wysig bron]

Nedersettings in die munisipaliteit was: