K2-187

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
K2-187[1]
Sterrebeeld Kreef
Spektraaltipe G
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 08h 50m 05.67s
Deklinasie +23° 11′ 33.36″
Skynmagnitude (m) 12,864[2]
Besonderhede
Massa (M) 0,966999 +0,025227−0.024169[1]
Radius (R) 0,894913 +0,041087−0.025505[1]
Temperatuur (K) 5 477 ± 50[2]
Metaalinhoud [Fe/H] +0,26 ± 0,08[2]
Ander name
EPIC 212157262, K2-187, WISE J085005.65+231133.0, 2MASS J08500566+2311333
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

K2-187 (ook bekend as EPIC 212157262) is ’n sonagtige ster in die sterrebeeld Kreef. Dit het vier bevestigde eksoplanete wat in grootte wissel tussen sowat 1,4 en 3,2 aardradiusse. Die binneste planeet wentel in net 18 uur om die ster en die buitenste planeet elke twee weke.[2]

Planeetstelsel[wysig | wysig bron]

K2-187 het minstens twee superaardes wat om hom wentel, asook ’n warm Neptunus en ’n mini-Neptunus. Al vier planete is in nabyresonansies met mekaar en is te warm om lewe te huisves.

Die K2-187-stelsel[2][1] [3]
Planeet
(vanaf ster)
Massa Semi-hoofas
(AE)
Wentelperiode
(dae)
Eksentrisiteit Baanhelling
(°)
Radius
b 0,016322 0,773981+0,000052−0,000050 81,930168+5,825258−11,735217 1,30+0,13−0,13 R
c 0,0391185 2,871788+0,000256−0,000257 86,067367+2,836604−6,998926 1,80+0,14−0,14 R
d 0,0718533 7,149079+0,000360−0,000372 87,483206+1,886985−3,903548 3,17+0,18−0,18 R
e 0,11036 13,608341+0,001661−0,001580 88,970197+0,751147−1,318388 2,38+0,18−0,18 R

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]