Kepler-80

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kepler-80
Sterrebeeld Swaan
Spektraaltipe M0V[1]
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 19h 44m 27.0201s[2]
Deklinasie 39° 58′ 43.5938″[2]
Skynmagnitude (m) 14,8
Besonderhede
Massa (M) 0,730
Radius (R) 0,678
Ligsterkte (L) 0,17
Temperatuur (K) 4 540
Metaalinhoud [Fe/H] -0,56 [3]
Eienskappe
Planete 6
Ander name
KOI-500, KIC 4852528, 2MASS J19442701+3958436
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Kepler-80 is ’n ster in die sterrebeeld Swaan met ses eksoplanete.[4][5][6] Die ontdekking van vyf planete om die ster is in Oktober 2012 aangekondig. Die heel binneste planeet is in 2016 bevestig.[7]

Planeetstelsel[wysig | wysig bron]

Die planete wentel baie naby om die ster; die semihoofas van die verste planeet is 112 van die afstand tussen die Aarde en die Son. Die radialesnelheidsmetode kon weens die ster se dofheid nie gebruik word om die bestaan van planete te bevestig nie. Kepler-80b en c is aanvanklik met die oorgangsmetode bevestig. Twee van die ander drie kandidate is in Februarie 2014 bevestig.[3][8][9] Die heel binneste planeet is in 2016 bevestig.

Die Kepler-80-stelsel[3][5][10][11][12]
Planeet
(vanaf ster)
Massa Semi-hoofas
(AE)
Wentelperiode
(dae)
Eksentrisiteit Baanhelling
(°)
Radius
f 0,0175 ± 0,0002 0,98678730 ± 0,00000006 ~0 86,50 +2,36−2,59 1,21 +0,06−0,05 R
d 6,75 +0,69−0,51 M 0,0372 ± 0,0005 3,0722 +0,00006−0,00004 ~0 88,35 +1,12−1,51 1,53 +0,09−0,07 R
e 4,13 +0,81−0,95 M 0,0491 ± 0,0007 4,6449 +0,00020−0,00019 ~0 88,79 +0,84−1,07 1,60 +0,08−0,07 R
b 6,93 +1,05−0,070 M 0,0658 ± 0,0009 7,0525 +0,00020−0,00022 ~0 89,34 +0,46−0,62 2,67 ± 0,10 R
c 6,74 +1,23−0,86 M 0,0792 ± 0,0011 9,52355 +0,00041−0,00029 ~0 89,33 +0,47−0,57 2,74 +0,12−0,10 R
g 0,142 +0,037−0,051 14,64558 ± 0,00012 89,35 +0,47−0,98 1,13 ± 0,14 R

Baanresonansies[wysig | wysig bron]

Kepler-80d, e, b, c en g se wentelbane is in ’n resonansie van 4:6:9:12:18. Konjunksies van d en e, e en b, b en c, en c en g kom in relatiewe tussenposes van 2:3:6:6 voor in ’n patroon wat hom sowat elke 191 dae herhaal. Driedubbele konjunksies kom nie voor nie.[5][10]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Kepler-80 by Simbad Besoek op 10 Januarie 2017
  2. 2,0 2,1 (Augustus 2018) “Gaia Data Release 2: Summary of the contents and survey properties”. Astronomy & Astrophysics 616. doi:10.1051/0004-6361/201833051.
  3. 3,0 3,1 3,2 OASIS”. Abstractsonline.com. URL besoek op 2012-11-22.
  4. (2013) “Transit timing variation of near-resonance planetary pairs: confirmation of 12 multiple-planet systems”. Astrophysical Journal Supplement Series 208 (2): 22. doi:10.1088/0067-0049/208/2/22.
  5. 5,0 5,1 5,2 (2017) “Identifying Exoplanets With Deep Learning: A Five Planet Resonant Chain Around Kepler-80 And An Eighth Planet Around Kepler-90”. The Astrophysical Journal. doi:10.3847/1538-3881/aa9e09.
  6. St. Fleur, Nicholas (14 Desember 2017). "An 8th Planet Is Found Orbiting a Distant Star, With A.I.'s Help". The New York Times. Besoek op 15 Desember 2017. 
  7. http://www.nasa.gov/press-release/nasas-kepler-mission-announces-largest-collection-of-planets-ever-discovered
  8. Tiny Alien Solar System Discovery Explained (Infographic) | KOI-500 Exoplanets, Kepler”. Space.com. URL besoek op 2012-11-22.
  9. http://www.nasa.gov/sites/default/files/files/arXivValidationMultisII.pdf
  10. 10,0 10,1 MacDonald, Mariah G. (2016-01-01). “A Dynamical Analysis of the Kepler-80 System of Five Transiting Planets” (in en). The Astronomical Journal 152 (4): 105. doi:10.3847/0004-6256/152/4/105.
  11. Kepler-80 g”. NASA Exoplanet Archive. URL besoek op 14 Desember 2017.
  12. Kepler-80”. NASA Exoplanet Archive. URL besoek op 9 Mei 2018.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Koördinate: Sky map 19h 44m 27.02s, +39° 58′ 43.5938″