Kepler-89
Voorkoms
Kepler-89 | ||||
Sterrebeeld | Swaan | |||
Spektraaltipe | F8 V | |||
Soort | Hoofreeksster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 19h 49m 19.9345s[1] | |||
Deklinasie | +41° 53′ 28.0059″[1] | |||
Skynmagnitude (m) | 12,4[2] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 1,25+0,03−0,04[3] | |||
Radius (R☉) | 1,61+0,11−0,12 | |||
Ouderdom (jaar) | 3,9+0,3−0,2 miljard | |||
Temperatuur (K) | 6 116 | |||
Rotasiespoed (km/s) | 7,33 ± 0,32 | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,01 ± 0,04 | |||
Ander name | ||||
KOI-94, KIC 6462863, 2MASS J19491993+4153280 | ||||
|
Kepler-89 is ’n F-tipe ster in die sterrebeeld Swaan met vier bevestigde planete.[4] Dit is moontlik ’n wye dubbelster.[5]
Planeetstelsel
[wysig | wysig bron]Die ontdekking van die vier planete in data van die Kepler-ruimteteleskoop is in Oktober 2012 aangekondig.[6] Daaropvolgende metings van radiale snelheid het Kepler-89d se bestaan bevestig en aangedui dit is effens groter en swaarder as Saturnus.[7] In Oktober 2013 is die ander drie planete se bestaan ook bevestig.
In 2012 is ’n gedeeltelike oorgang van die tweede buitenste planeet deur die buitenste planeet waargeneem – dit was die eerste keer dat ’n planeet-planeet-oorgang voor ’n ster gesien is.[8][6]
Planeet of skyf (vanaf ster) |
Massa | Halwe lengteas (AE) |
Wentelperiode (dae) |
Eksentrisiteit | Baanhelling (°) |
Radius |
---|---|---|---|---|---|---|
b | <10,5 M⊕ | 0,05 | 3,7 | — | 89,3 | 0,13 RJ |
c | 7,3-11,8 M⊕ | 0,099 | 10,4 | <0,1 | 88,36 | 0,31 RJ |
d | 0,33±0,034 MJ | 0,165 | 22,3 | <0,1 | 89,871 | 0,83 RJ |
e | 11,9-15,5 M⊕ | 0,298 | 54,3 | <0,1 | 89,76 | 0,49 RJ |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Brown, A.G.A.; et al. (Gaia collaboration) (Augustus 2018). "Gaia-data-uitreiking 2 (DR2): Opsomming van die inhoud". Astronomy & Astrophysics. 616. A1. arXiv:1804.09365. Bibcode:2018A&A...616A...1G. doi:10.1051/0004-6361/201833051. Gaia DR2-rekord vir hierdie bron by VizieR.
- ↑ "Planet Kepler-89 b". Extrasolar Planets Encyclopaedia (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2019. Besoek op 26 April 2018.
- ↑ Hirano, Teruyuki; Narita, Norio; Sato, Bun'ei; Takahashi, Yasuhiro H; Masuda, Kento; Takeda, Yoichi; Aoki, Wako; Tamura, Motohide; Suto, Yasushi (2012). "Planet-Planet Eclipse and the Rossiter-McLaughlin Effect of a Multiple Transiting System: Joint Analysis of the Subaru Spectroscopy and the Kepler Photometry". The Astrophysical Journal. 759 (2): L36. arXiv:1209.4362. Bibcode:2012ApJ...759L..36H. doi:10.1088/2041-8205/759/2/L36.
- ↑ "Kepler-89". Simbad. Centre de données astronomiques de Strasbourg. Besoek op 2018-12-09
- ↑ Takahashi, Yasuhiro H.; Norio Narita; Teruyuki Hirano; Masayuki Kuzuhara; Motohide Tamura; Tomoyuki Kudo; Nobuhiko Kusakabe; Jun Hashimoto et al. (2013). "A Discovery of a Candidate Companion to a Transiting System KOI-94: A Direct Imaging Study for a Possibility of a False Positive".
- ↑ 6,0 6,1 Teruyuki Hirano; Norio Narita; Bun'ei Sato; Takahashi, Yasuhiro H.; et al. (2012). "Planet-Planet Eclipse and the Rossiter-McLaughlin Effect of a Multiple Transiting System: Joint Analysis of the Subaru Spectroscopy and the Kepler Photometry". The Astrophysical Journal. 759 (2): L36. arXiv:1209.4362. Bibcode:2012ApJ...759L..36H. doi:10.1088/2041-8205/759/2/L36.
- ↑ Weiss, Lauren M.; Marcy, Geoffrey W.; Rowe, Jason F.; Howard, Andrew W.; Isaacson, Howard; Fortney, Jonathan J.; Miller, Neil; Demory, Brice-Olivier; Fischer, Debra A.; Adams, Elisabeth R.; Dupree, Andrea K.; Howell, Steve B.; Kolbl, Rea; Johnson, John Asher; Horch, Elliott P.; Everett, Mark E.; Fabrycky, Daniel C.; Seager, Sara (2013). "The Mass of KOI-94d and a Relation for Planet Radius, Mass, and Incident Flux". The Astrophysical Journal. 768 (1): 14. arXiv:1303.2150. Bibcode:2013ApJ...768...14W. doi:10.1088/0004-637X/768/1/14.
- ↑ "First ever discovery of planet-planet eclipse | UTokyo Research" (in Engels). u-tokyo.ac.jp. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 November 2013. Besoek op 20 Januarie 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Tabel van bevestigde planete Geargiveer 1 April 2017 op Wayback Machine by Nasa se Kepler-sending
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia