Kepler-102

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kepler-102
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 18h 45m 55.86s
Deklinasie +47° 12′ 28.91″
Skynmagnitude (m) 11,492
Besonderhede
Massa (M) 0,8
Radius (R) 0,74
Temperatuur (K) 4 903
Afstand (ligjaar) 389 lj[1]
Eienskappe
Planete 5
Ander name
KOI-82
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Kepler-102 is ’n hoofreeksster met vyf bekende eksoplanete. Sy ligsterkte is effens laer as dié van die Son.

Die bestaan van vyf planete om die ster is in Januarie 2014 aangekondig; drie van hulle is kleiner as die Aarde. Net een planeet se massa kon vasgestel word.[2]

Planetêre stelsel[wysig | wysig bron]

Die Kepler-102-stelsel
Planeet
(vanaf ster)
Massa Semi-hoofas
(AE)
Wentelperiode
(dae)
Eksentrisiteit Radius
b 0,055 5,28696 0,47 R
c 0,067 7,07142 0,58 R
d 0,086 10,3117 1,18 R
e 8,9 M 0,116 16,1457 2,22 R
f 0,165 27,4536 0,88 R

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Koördinate: Sky map 18h 45m 55.86s, +47° 12′ 28.91″

Sterre met vier of meer planete
Agt: SonSewe: HD 10180Kepler-90Ses: HD 40307Kepler-11Vyf: 55 CancriGliese 667 CKepler-186Kepler-20Kepler-62Kepler-32Kepler-33 • Kepler-55 • Kepler-84 • Kepler-102 • Kepler-122 • Kepler-169 • Kepler-238 • Kepler-292 • Kepler-296 • Vier: Gliese 876Upsilon AndromedaeMu AraeGliese 676 A • HD 141399 • HR 8799Kepler-37 • Kepler-24 • Kepler-89 • Kepler-26 • Kepler-48 • Kepler-49 • Kepler-80 • Kepler-79 • Kepler-82 • Kepler-85 • Kepler-106 • Kepler-282