Komkommerbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Komkommerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. africanum
Binomiale naam
Thilachium africanum
?

Die Komkommerbos (Thilachium africanum) is 'n klein boom wat voorkom vanaf eSwatini noordwaarts tot by die Zambezirivier. Die boom verkies laagliggende bosveld en die blare is enkelvoudig of getrifolioleer. Die blare is leeragtig met 'n ingeduikte hoofaar. Die vrug is 'n houtagtige peul, word tot 60mm lank en het 12 duidelike riwwe.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]