Koning Fahd-beker in 1995

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Koning Fahd-beker
كأس الملك فهد 1995
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
Datums 6 – 13 Januarie
Spanne (van 5 konfederasies)
Stadions (in 1 stad)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Denemarke Denemarke (1 titel)
Tweede plek Vlag van Argentinië Argentinië
Derde plek Vlag van Meksiko Meksiko
Vierde plek Vlag van Nigerië Nigerië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 8
Doele 19 (2.38 per wedstryd)
Bywoning 165 000 (20 625 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Meksiko Luis García (3 doele)
Beste speler Vlag van Denemarke Brian Laudrup
1992
1997

Die Koning Fahd-beker in 1995 (Arabies: 1995 كأس الملك فهد) is van 6 tot 13 Januarie 1995 in Saoedi-Arabië aangebied en genoem na koning Fahd bin Abdoel Aziz al-Saoed. Dit was die tweede en laaste keer wat die sokker-konfederasiebeker onder die naam Koning Fahd-beker aangebied is. Die volgende toernooi is in 1997 onder FIFA se vaandel aangebied.

Die Koning Fahd-trofee waarom meegeding is

Denemarke het die toernooi gewen nadat hulle Argentinië met 2–0 in die eindstryd geklop het. Meksiko het in die derde en Nigerië in die vierde plek geëindig.

Stadion[wysig | wysig bron]

Al die wedstryde is gespeel op dieselfde stadion:

Riaad
Koning Fahd II-stadion
24°47′17.54″N 46°50′21.25″O / 24.7882056°N 46.8392361°O / 24.7882056; 46.8392361 (Koning Fahd II-stadion)
Kapasiteit: 67 000
Opening: 1987
KingFahdInternationalStadium.jpg

Deelnemende spanne[wysig | wysig bron]

Spanne wat aan die Koning Fahd-beker in 1995 deelgeneem het
Span Konfederasie Kwalifisering Deelname
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië AFC Gasheerland 2de
Vlag van Argentinië Argentinië CONMEBOL Wenner van die Copa América-beker in 1993 2de
Vlag van Nigerië Nigerië CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 1994 1ste
Vlag van Denemarke Denemarke UEFA Wenner van die UEFA Europa-beker in 1992 1ste
Vlag van Meksiko Meksiko CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 1993 1ste
Vlag van Japan Japan AFC Wenner van die AFC Asië-beker in 1992 1ste

Formaat[wysig | wysig bron]

Die Koning Fahd-beker in 1995 is oor agt dae tussen ses verskillende nasies oor agt wedstryde uitgespeel. Dit het op 6 Januarie 1995 op die Koning Fahd II-stadion in Riaad met ’n wedstryd tussen die gasheer Saoedi-Arabië en Meksiko afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 13 Januarie 1995 met die eindstryd tussen Denemarke en Argentinië, waartydens Denemarke die Koning Fahd-trofee ingepalm het.

Kalender[wysig | wysig bron]

Die volgende tabel dui die Koning Fahd-beker in 1995 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase en ’n kakie blokkie op beide die bronseindstryd en die eindstryd wat op dieselfde dag beslis is.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Januarie
Vr
6
Sa
7
So
8
Ma
9
Di
10
Groep A 1 1 1
Groep B 1 1 1
Uitklopfase
Januarie
Wo
11
Do
12
Vr
13
Uitklopfase 2
Legende

   Groepwedstryde

   Derde plek en eindstryd

Groepfase[wysig | wysig bron]

Die Koning Fahd-beker in 1995 is deur ses nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die ses deelnemende spanne in twee groepe van drie spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die derde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal. Die boonste span in albei groepe het na die eindstryd deurgedring, terwyl die naaswenner in albei groepe in die klein finale ontmoet het.

Uitklopfase[wysig | wysig bron]

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit twee wedstryde bestaan het: ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Beide die eindstryd en die kein finale moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Kwalifiseer vir die eindstryd.
Kwalifiseer vir die bronseindstryd.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase.

Groepfase[wysig | wysig bron]

Ses spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste span van albei groepe het in die eindstryd verskyn en die tweede span van albei groepe in die klein finale om die derde plek.

Groep A[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Denemarke Denemarke 2 1 1 0 3 1 +2 4
Vlag van Meksiko Meksiko 2 1 1 0 3 1 +2 4
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 2 0 0 2 0 4 –4 0

6 Januarie 1995
18:15 AST
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 0–2 Vlag van Meksiko Meksiko Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Salvador Imperatore (Chili)
Verslag Doelpunt na 65 minute 65', Doelpunt na 82 minute 82' L. García

8 Januarie 1995
00:00 AST
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 0–2 Vlag van Denemarke Denemarke Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
Verslag Doelpunt na 43 minute 43' B. Laudrup
Doelpunt na 90 minute 90' Wieghorst

10 Januarie 1995
00:00 AST
Vlag van Meksiko Meksiko 1–1 (e.t.) Vlag van Denemarke Denemarke Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Salvador Imperatore (Chili)
L. García Doelpunt na 25 minute 25'
Strafskoppe
Suárez Scored
Bernal Missed
Del Olmo Scored
L. García Missed
Verslag
Strafskoppe
2–4
Doelpunt na 48 minute 48' Rasmussen
Strafskoppe
Scored Schjønberg
Scored M. Laudrup
Scored J. Høgh
Scored Rieper

Groep B[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Argentinië Argentinië 2 1 1 0 5 1 +4 4
Vlag van Nigerië Nigerië 2 1 1 0 3 0 +3 4
Vlag van Japan Japan 2 0 0 2 1 8 –7 0

6 Januarie 1995
01:00 AST
Vlag van Japan Japan 0–3 Vlag van Nigerië Nigerië Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Ion Craciunescu (Roemenië)
Verslag Doelpunt na 4 minute 4' Amuneke
Doelpunt na 55 minute 55' Adepoju
Doelpunt na 65 minute 65' Amokachi

8 Januarie 1995
20:00 AST
Vlag van Japan Japan 1–5 Vlag van Argentinië Argentinië Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica)
Miura Doelpunt na 57 minute 57' Verslag Doelpunt na 31 minute 31' Rambert
Doelpunt na 45 minute 45' Ortega
Doelpunt na 47 minute 47', Doelpunt na 86 minute 86' (straf) Batistuta
Doelpunt na 54 minute 54' Chamot

10 Januarie 1995
01:00 AST
Vlag van Nigerië Nigerië 0–0 Vlag van Argentinië Argentinië Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Ali Bujsaim (VAE)
Verslag

Uitklopfase[wysig | wysig bron]

Klein finale (vir die derde plek)[wysig | wysig bron]


13 Januarie 1995
18:00 AST
Vlag van Meksiko Meksiko 1–1 (e.t.) Vlag van Nigerië Nigerië Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Ion Crăciunescu (Roemenië)
Ramírez Doelpunt na 20 minute 20'
Strafskoppe
García Aspe Scored
L. García Scored
Galindo Scored
Hermosillo Scored
Suárez Scored
Verslag
Strafskoppe
5–4
Doelpunt na 31 minute 31' Amokachi
Strafskoppe
Scored Okocha
Scored Adepoju
Scored Eguavoen
Scored Iroha
Missed Amuneke

Eindstryd[wysig | wysig bron]


13 Januarie 1995
20:15 AST
Vlag van Denemarke Denemarke 2–0 Vlag van Argentinië Argentinië Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Ali Bujsaim (VAR)
M. Laudrup Doelpunt na 8 minute 8' (straf)
Rasmussen Doelpunt na 75 minute 75'
Verslag


Koning Fahd-bekerwenner 1995
Vlag van Denemarke Denemarke

FIFA se terugwerkende ranglys[wysig | wysig bron]

In 2017 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Konfederasiebeker insluitende die destydse FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[1] Die ranglys vir die 1995-toernooi is soos gevolg:

Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Vlag van Denemarke Denemarke A 3 2 1 0 5 1 +4 7
2 Vlag van Argentinië Argentinië B 3 1 1 1 5 3 +2 4
3 Vlag van Meksiko Meksiko A 3 1 2 0 4 2 +2 5
4 Vlag van Nigerië Nigerië B 3 1 2 0 4 1 +3 5
In die groepfase uitgeskakel
5 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië A 2 0 0 2 0 4 −4 0
6 Vlag van Japan Japan B 2 0 0 2 1 8 −7 0

Meeste doele aangeteken[wysig | wysig bron]

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Vlag van Meksiko Luis García 3
2 Vlag van Argentinië Gabriel Batistuta 2
Vlag van Denemarke Peter Rasmussen 2
Vlag van Nigerië Daniel Amokachi 2
5 Vlag van Argentinië José Chamot 1
Vlag van Argentinië Ariel Ortega 1
Vlag van Argentinië Sebastián Rambert 1
Vlag van Denemarke Brian Laudrup 1
Vlag van Denemarke Michael Laudrup 1
Vlag van Denemarke Morten Wieghorst 1
Vlag van Japan Kazuyoshi Miura 1
Vlag van Meksiko Ramón Ramírez 1
Vlag van Nigerië Mutiu Adepoju 1
Vlag van Nigerië Emmanuel Amuneke 1
Luis García

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Statistical Kit – FIFA Confederations Cup – FCC 2017 post event edition" (PDF). FIFA. 10 Julie 2017. Besoek op 20 Junie 2020.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


FIFA Sokker-Konfederasiebeker FIFA Logo (2010).svg

Saoedi-Arabië 1992Saoedi-Arabië 1995Saoedi-Arabië 1997Meksiko 1999Suid-Korea/Japan 2001Frankryk 2003Duitsland 2005Suid-Afrika 2009Brasilië 2013Rusland 20172021