CONCACAF

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaart van die verskillende sokkerbonde, lidstate van CONCACAF word in rooi aangedui.
Kaart wat die lidlande aandui.

CONCACAF is die Konfederasie vir Noord-, Sentraal-Amerikaanse en Karibbiese Sokker (Engels: Confederation of North, Central American and Caribbean Association Football). CONCACAF is die kontinentale beheerliggaam vir assosiasiesokker in Noord-Amerika, Sentraal-Amerika en die Karibiese eilande. Hulle is ook een van FIFA se ses kontinentale konfederasies. Die konfederasie is op 18 September 1961 gestig en hulle hoofkantoor is in Miami, Florida, Verenigde State, geleë. Die amptelike taal is Engels en sedert 2012 is Jeffrey Webb die president van die CONCACAF.

Lidlande[wysig | wysig bron]

Presidente[wysig | wysig bron]

Presidentskap President Van Tot Nasionaliteit
1 Ramón Coll Jaumet 1961 1968 Vlag van Costa Rica Costa Rica
2 Joaquín Soria Terrazas 1970 1990 Vlag van Meksiko Meksiko
3 Jack Warner 1990 2011 Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago
4 Lisle Austin 2011 2011 Vlag van Barbados Barbados
5 Alfredo Hawit 2011 2012 Vlag van Honduras Honduras
6 Jeffrey Webb 2012 hede Vlag van Kaaimanseilande Kaaimanseilande

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
CONCACAF (kategorie)