FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FIFA Sokker-Konfederasiebeker
Кубок конфедераций 2017
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Rusland Rusland
Datums 17 Junie – 2 Julie
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 4 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Duitsland Duitsland (1 titel)
Tweede plek Vlag van Chili Chili
Derde plek Vlag van Portugal Portugal
Vierde plek Vlag van Meksiko Meksiko
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 43 (2.69 per wedstryd)
Bywoning 628 304 (39 269 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Duitsland Leon Goretzka
Vlag van Duitsland Lars Stindl
Vlag van Duitsland Timo Werner (3 doele elk)
Beste speler Vlag van Duitsland Julian Draxler
2013
2021

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 is van 17 Junie tot 2 Julie 2017 in Rusland aangebied as voorbereiding vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018. Soos gebruiklik het die gasheerland, die destydse wêreldkampioen en die kampioene van elk van die ses sokkerbonde deelgeneem. Duitsland wen die toernooi nadat hulle Chili met 1–0 in die eindstryd klop. Portugal eindig derde en Meksiko in die vierde plek.

Stadions[wysig | wysig bron]

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Sint Petersburg Moskou
Krestowsky-stadion
(Sint Petersburg-stadion)
Otkrytiye Arena
(Spartak-stadion)
Kapasiteit: 68 134 Kapasiteit: 45 360
RUS-2016-Aerial-SPB-Krestovsky Stadium 01.jpg Spartak stadium (Otkrytiye Arena), 23 August 2014.JPG
Kazan Sotsji
Kazan Arena Fisjt Olimpiese Stadion
(Fisjt Stadion)
Kapasiteit: 45 379 Kapasiteit: 47 659
RubinKazanNewStadium.png Стадион Фишт.JPG

Deelnemende spanne[wysig | wysig bron]

Spanne wat in 2017 aan die FIFA Konfederasiebeker deelneem.
Span Konfederasie Kwalifikasie Deelname
Vlag van Rusland Rusland UEFA Gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 1ste
Vlag van Duitsland Duitsland UEFA Wenner van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 2de
Vlag van Australië Australië AFC Wenner van die Asië Nasies-beker in 2015 3de
Vlag van Chili Chili CONMEBOL Wenner van die Copa América in 2015 1ste
Vlag van Meksiko Meksiko CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 2011 6de
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland OFC Wenner van die Oseanië Nasies-beker in 2016 3de
Vlag van Portugal Portugal UEFA Wenner van die Europese Sokkerkampioenskap 2016 1ste
Vlag van Kameroen Kameroen CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 2017 2de

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Groep A[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Portugal Portugal 3 2 1 0 7 2 +5 7
Vlag van Meksiko Meksiko 3 2 1 0 6 4 +2 7
Vlag van Rusland Rusland 3 1 0 2 3 3 0 3
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 3 0 0 3 1 8 –7 0

17 Junie 2017
18:00
Vlag van Rusland Rusland 2–0 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Krestowsky-stadion, Sint Petersburg
Toeskouers: 50 251
Skeidsregter: Wilmar Roldán (Colombia)
Boxall Doelpunt na 31 minute 31' (e.d.)
Smolof Doelpunt na 69 minute 69'
Verslag

18 Junie 2017
18:00
Vlag van Portugal Portugal 2–2 Vlag van Meksiko Meksiko Kazan Arena, Kazan
Toeskouers: 34 372
Skeidsregter: Néstor Pitana (Argentinië)
Quaresma Doelpunt na 34 minute 34'
Soares Doelpunt na 86 minute 86'
Verslag Doelpunt na 42 minute 42' Hernández
Doelpunt na 90+1 minute 90+1' Moreno

21 Junie 2017
18:00
Vlag van Rusland Rusland 0–1 Vlag van Portugal Portugal Otkrytiye Arena, Moskou
Toeskouers: 42 759
Skeidsregter: Gianluca Rocchi (Italië)
Verslag Doelpunt na 8 minute 8' Ronaldo

21 Junie 2017
21:00
Vlag van Meksiko Meksiko 2–1 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Fisjt Stadion, Sotsji
Toeskouers: 25 133
Skeidsregter: Bakary Gassama (Gambië)
Jiménez Doelpunt na 54 minute 54'
Peralta Doelpunt na 72 minute 72'
Verslag Doelpunt na 42 minute 42' Wood

24 Junie 2017
18:00
Vlag van Meksiko Meksiko 2–1 Vlag van Rusland Rusland Kazan Arena, Kazan
Toeskouers: 41 585
Skeidsregter: Fahad Al-Mirdasi (Saoedi-Arabië)
Araujo Doelpunt na 30 minute 30'
Lozano Doelpunt na 52 minute 52'
Verslag Doelpunt na 25 minute 25' Samedof

24 Junie 2017
18:00
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 0–4 Vlag van Portugal Portugal Krestowsky-stadion, Sint Petersburg
Toeskouers: 56 290
Skeidsregter: Mark Geiger (VSA)
Verslag Doelpunt na 33 minute 33' (straf) Ronaldo
Doelpunt na 37 minute 37' B. Silva
Doelpunt na 80 minute 80' A. Silva
Doelpunt na 90+1 minute 90+1' Nani

Groep B[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Duitsland Duitsland 3 2 1 0 7 4 +3 7
Vlag van Chili Chili 3 1 2 0 4 2 +2 5
Vlag van Australië Australië 3 0 2 1 4 5 –1 2
Vlag van Kameroen Kameroen 3 0 1 2 2 6 –4 1

18 Junie 2017
21:00
Vlag van Kameroen Kameroen 0–2 Vlag van Chili Chili Otkrytiye Arena, Moskou
Toeskouers: 33 492
Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië)
Verslag Doelpunt na 81 minute 81' Vidal
Doelpunt na 90+1 minute 90+1' Vargas

19 Junie 2017
18:00
Vlag van Australië Australië 2–3 Vlag van Duitsland Duitsland Fisjt Stadion, Sotsji
Toeskouers: 28 605
Skeidsregter: Mark Geiger (VSA)
Rogic Doelpunt na 41 minute 41'
Juric Doelpunt na 56 minute 56'
Verslag Doelpunt na 5 minute 5' Stindl
Doelpunt na 44 minute 44' (straf) Draxler
Doelpunt na 48 minute 48' Goretzka

22 Junie 2017
18:00
Vlag van Kameroen Kameroen 1–1 Vlag van Australië Australië Krestowsky-stadion, Sint Petersburg
Toeskouers: 35 021
Skeidsregter: Milorad Mažić (Serwië)
Zambo Anguissa Doelpunt na 45+1 minute 45+1' Verslag Doelpunt na 60 minute 60' (straf) Milligan

22 Junie 2017
21:00
Vlag van Duitsland Duitsland 1–1 Vlag van Chili Chili Kazan Arena, Kazan
Toeskouers: 38 222
Skeidsregter: Alireza Faghani (Iran)
Stindl Doelpunt na 41 minute 41' Verslag Doelpunt na 6 minute 6' Sánchez

25 Junie 2017
18:00
Vlag van Duitsland Duitsland 3–1 Vlag van Kameroen Kameroen Fisjt Stadion, Sotsji
Toeskouers: 30 230
Skeidsregter: Wilmar Roldán (Colombia)
Demirbay Doelpunt na 48 minute 48'
Werner Doelpunt na 66 minute 66', Doelpunt na 81 minute 81'
Verslag Doelpunt na 78 minute 78' Aboubakar

25 Junie 2017
18:00
Vlag van Chili Chili 1–1 Vlag van Australië Australië Otkrytiye Arena, Moskou
Toeskouers: 33 639
Skeidsregter: Gianluca Rocchi (Italië)
Rodríguez Doelpunt na 67 minute 67' Verslag Doelpunt na 42 minute 42' Troisi

Uitklopfase[wysig | wysig bron]

Halfeindrondte Eindrondte
28 Junie – Kazan
 Vlag van Portugal Portugal  0
(0)
 
 Vlag van Chili Chili  0
(3)
 
 
2 Julie – Sint Petersburg
     Vlag van Chili Chili  0
   Vlag van Duitsland Duitsland  1
Derde plek
29 Junie – Sotsji 2 Julie – Moskou
 Vlag van Duitsland Duitsland  4  Vlag van Portugal Portugal  2
 Vlag van Meksiko Meksiko  1    Vlag van Meksiko Meksiko  1

Halfeindrondte[wysig | wysig bron]


28 Junie 2017
21:00
Vlag van Portugal Portugal 0–0 (e.t.) Vlag van Chili Chili Kazan Arena, Kazan
Toeskouers: 40 855
Skeidsregter: Alireza Faghani (Iran)

Quaresma Missed
Moutinho Missed
Nani Missed
Verslag
Strafskoppe
0–3

Scored Vidal
Scored Aránguiz
Scored Sánchez

29 Junie 2017
21:00
Vlag van Duitsland Duitsland 4–1 Vlag van Meksiko Meksiko Fisjt Stadion, Sotsji
Toeskouers: 37 923
Skeidsregter: Néstor Pitana (Argentinië)
Goretzka Doelpunt na 6 minute 6', Doelpunt na 8 minute 8'
Werner Doelpunt na 59 minute 59'
Younes Doelpunt na 90+1 minute 90+1'
Verslag Doelpunt na 89 minute 89' Fabián

Klein finale (vir die derde plek)[wysig | wysig bron]


2 Julie 2017
15:00
Vlag van Portugal Portugal 2–1 (e.t.) Vlag van Meksiko Meksiko Otkrytiye Arena, Moskou
Toeskouers: 42 659
Skeidsregter: Fahad Al-Mirdasi (Saoedi-Arabië)
Pepe Doelpunt na 90+1 minute 90+1'
Adrien Doelpunt na 104 minute 104' (straf)
Verslag Doelpunt na 54 minute 54' (e.d.) Neto

Eindstryd[wysig | wysig bron]


2 Julie 2017
21:00
Vlag van Chili Chili 0–1 Vlag van Duitsland Duitsland Krestowsky-stadion, Sint Petersburg
Toeskouers: 57 268
Skeidsregter: Milorad Mažić (Serwië)
Verslag Doelpunt na 20 minute 20' Stindl
2017 Konfederasiebekerkampioen
Vlag van Duitsland Duitsland

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


FIFA Sokker-Konfederasiebeker FIFA Logo (2010).svg

Saoedi-Arabië 1992Saoedi-Arabië 1995Saoedi-Arabië 1997Meksiko 1999Suid-Korea/Japan 2001Frankryk 2003Duitsland 2005Suid-Afrika 2009Brasilië 2013Rusland 20172021