Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kruger Mpumalanga Int. Lughawe
Entrada al Aeropuerto Internacional Kruger Mpumalanga en Nelspruit, Sudáfrica.JPG
Die ingang na die lughawegebou
IATA: MQPICAO: FAKN
Opsomming
Tipe lughawe Siviel
Operateur Primkop Airport Management (Edms.) Bpk.
Bedien Nelspruit
Ligging Naby Nelspruit
Spil vir Airlink
Fly Go-Air
Hoogte bo seevlak 2,829 vt / 862 m
Koördinate 25°23′0″S 31°06′20″O / 25.38333°S 31.10556°O / -25.38333; 31.10556Koördinate: 25°23′0″S 31°06′20″O / 25.38333°S 31.10556°O / -25.38333; 31.10556
Webtuiste http://www.kmiairport.co.za/
Landkaart
MQP is geleë in Mpumalanga
MQP
Ligging in Mpumalanga
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
05/23 10,171 3,100 Teer

Die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe (IATA: MQP, ICAO: FAKN) is noordoos van Nelspruit geleë. Dit is Mpumalanga se grootste en modernste lughawe, en het die Nelspruit-lughawe suidwes van die stad in 2008 vervang. Laasgenoemde word nie meer vir geskeduleerde passasiersvlugte gebruik nie.

Roetes bedien[wysig | wysig bron]

Padafstande vanaf KMIA na toeristeplekke
Plek Afstand
God’s Window 103 km
Bourke's Luck kolkgate 126 km
Blyderivierspoort 134 km
Sabie 65 km
Graskop 93 km
Pelgrimsrus 103 km
Barberton 62 km
Hazyview 45 km


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.