Kylemore
Voorkoms
Kylemore | |
---|---|
Die dorpie gesien vanaf die Groot Drakensteinberge | |
Koördinate: 33°55′S 18°57′O / 33.917°S 18.950°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Kaapse Wynland |
Munisipaliteit | Stellenbosch |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,94 km2 (0,36 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 328 |
• Digtheid | 4 604/km2 (11 920/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.5% |
• Bruin mense | 91.7% |
• Swart mense | 4.9% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 94.6% |
• Engels | 2.7% |
• Ander | 2.7% |
Poskode (strate) | 7600 |
Poskode (posbusse) | 7608 |
Kylemore, voorheen die plaas Bethlehem, is ’n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Dit val binne die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit, wat ’n deel van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit uitmaak.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kylemore". Sensus 2011.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Kylemore, Western Cape. |