Montana, Witzenberg
Voorkoms
Montana | |
---|---|
Koördinate: 33°25′15″S 19°12′12″O / 33.42083°S 19.20333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Kaapse Wynland |
Munisipaliteit | Witzenberg |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,59 km2 (0,61 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 262 |
• Digtheid | 3 938/km2 (10 200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 96.3% |
• Swart mense | 2.4% |
• Ander | 0.8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 96.7% |
• Engels | 1.1% |
• Ander | 2.2% |
Montana is 'n kleurlingwoonbuurt in die Kouebokkeveld, geleë langs Wolseley, en is sinoniem met kersieboorde en sneeu in die winter. Dit ressorteer onder die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit val.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Montana". Sensus 2011.