Pine Valley, Witzenberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pine Valley
Ligging van Pine Valley op 'n kaart (Wes-Kaap)
Pine Valley
Pine Valley
 Pine Valley se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°19′46″S 19°19′4″O / 33.32944°S 19.31778°O / -33.32944; 19.31778Koördinate: 33°19′46″S 19°19′4″O / 33.32944°S 19.31778°O / -33.32944; 19.31778
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distrik Kaapse Wynlande
Munisipaliteit Witzenberg
Oppervlak[1]
 - Dorp 1,10 km²  (0,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 4 340
 - Digtheid 3 945/km² (10 217,5/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Kleurling 59.5%
 • Swart 37.7%
 • Ander 2.6%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 64.4%
 • Xhosa 23.4%
 • Sotho 9.0%
 • Ander 3.2%

Pine Valley is 'n 60% kleurlingwoonbuurt in die Kouebokkeveld, geleë aan die westekant van Wolseley, en is sinoniem met kersieboorde en sneeu in die winter. Dit ressorteer onder die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit val.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Pine Valley". Sensus 2011.