Op-die-Berg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Op-die-Berg
Die Dorp op die Berg
Ligging van Op-die-Berg op 'n kaart (Wes-Kaap)
Op-die-Berg
Op-die-Berg
 Op-die-Berg se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°01′S 19°17′O / 33.017°S 19.283°O / -33.017; 19.283Koördinate: 33°01′S 19°17′O / 33.017°S 19.283°O / -33.017; 19.283
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distrik Kaapse Wynlande
Munisipaliteit Witzenberg
Oppervlak[1]
 - Dorp 1,04 km²  (0,4 vk m)
Hoogte 965 m (3 166 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 1 531
 - Digtheid 1 472/km² (3 812,5/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 3.9%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Kleurling 89.2%
 • Swart 6.6%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 96.5%
 • Xhosa 1.3%
 • Ander 2.2%

Op-die-Berg of Die Dorp op die Berg is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Dit is in die Kouebokkeveld, noord van Ceres geleë, en is sinoniem met kersieboorde en sneeu in die winter. Op-die-Berg ressorteer onder die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit val.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Op-die-Berg". Sensus 2011.