Marmer-luiperdkabeljou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Marmer-luiperdkabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
P. punctatus
Binomiale naam
Plectropomus punctatus
(Quoy & Gaimard, 1824)

Die Marmer-luiperdkabeljou (Plectropomus punctatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, Oman, die eilande van suidwestelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Marbled coralgrouper.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is bruin tot oranje van kleur, groenerig aan die bokant met onreëlmatige vlekke op die lyf. Die vinne is donker met blou rante. Die onvolwasse visse is bruin met wit kolletjies op die lyf. Die vis word tot 1.1 m en 12.2 kg swaar.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis verkies vlak riwwe om in te leef. Die volwassenes kom op dieptes van 62 m voor en die spesie vreet ander vis.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]