Gaan na inhoud

Noluthando Mayende-Sibiya

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Noluthando Mayende-Sibiya

Persoonlike besonderhede
Politieke party African National Congress

Noluthando Mayende-Sibiya is 'n Suid-Afrikaanse politikus.

Noluthando Mayende-Sibiya het vanaf 11 Mei 2009 tot 2010 as Minister van Vroue, Kinders en Mense met Gestremdhede van die Republiek van Suid-Afrika gedien.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Noluthando Mayende-Sibiya, Ms". Regering RSA.