Gaan na inhoud

Nathi Mthethwa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nathi Mthethwa
Nathi Mthethwa

Minister van Sport, Kuns & Kultuur
Ampstermyn
30 Mei 2019 – 5 Maart 2023
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Thembelani Nxesi (Sport)

Minister van Kuns en Kultuur
Ampstermyn
25 Mei 2014 – 30 Mei 2019
President J Zuma/C. Ramaphosa
Voorafgegaan deur Paul Mashatile
Opgevolg deur pos saamgesmelt met Sport

Minister van Polisie
Ampstermyn
10 Mei 2009 – 25 Mei 2014
President Jacob Zuma
Opgevolg deur Nkosinathi Nhleko

Minister van Veiligheid en Sekuriteit
Ampstermyn
25 September 2008 – 10 Mei 2009
President Kgalema Motlanthe
Voorafgegaan deur Charles Nqakula
Opgevolg deur pos hernoem

Persoonlike besonderhede
Gebore Emmanuel Nkosinathi Mthethwa
23 Januarie 1967 (1967-01-23) (57 jaar oud)
Politieke party African National Congress

Emmanuel Nkosinathi "Nathi" Mthethwa (gebore 23 Januarie 1967) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy was die kabinetsminister van sport, kuns en kultuur vanaf 2019 tot 2024.