Nosiviwe Mapisa-Nqakula
Voorkoms
Nosiviwe Mapisa-Nqakula | |
Ampstermyn 19 Augustus 2021 – 3 April 2024 | |
Vise | Thabang Makwetla, Kebby Maphatsoe |
---|---|
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Thandi Modise |
Ampstermyn 12 Junie 2012 – 5 Augustus 2021 | |
President | Zuma/Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Lindiwe Sisulu |
Opgevolg deur | Thandi Modise |
Minister van Korrektiewe dienste
| |
Ampstermyn 11 Mei 2009 – 12 Junie 2012 | |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Ngconde Balfour |
Opgevolg deur | S'bu Ndebele |
Ampstermyn 29 April 2004 – 10 Mei 2009 | |
President | Thabo Mbeki Kgalema Motlanthe |
Voorafgegaan deur | Mangosuthu Buthelezi |
Opgevolg deur | Nkosazana Dlamini-Zuma |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 13 November 1956 Johannesburg |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Charles Nqakula |
Professie | Politikus |
Nosiviwe Mapisa-Nqakula (gebore 13 November 1956) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy was van 2004 tot 2009 die Minister van Binnelandse Sake. Vanaf 2009 tot 2012 het sy as die Minister van Korrektiewe dienste gedien in die kabinet van president Jacob Zuma. In Junie 2012 is sy as die Minister van Verdediging en Militêre Veterane aangestel, 'n pos wat sy tot 5 Augustus 2021 beklee het.
Sy is op 19 Augustus 2021 as die Speaker van die Nasionale Vergadering aangewys.
In Maart 2024 is op Mapisa-Nqakula se woning in Johannesburg deur die polisie toegeslaan as deel van ’n geregtelike ondersoek na die omkoperybewerings wat gemaak is toe sy minister van verdediging was.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Nosiviwe Mapisa-Nqakula: South Africa investigators raid home of speaker of parliament". BBC (in Engels). 19 Maart 2024. Besoek op 19 Maart 2024.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Nosiviwe Mapisa-Nqakula op People's Assembly
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Lindiwe Sisulu |
Minister van Verdediging en Militêre Veterane 2012–2021 |
Opgevolg deur Thandi Modise |
Voorafgegaan deur Ngconde Balfour |
Minister van Korrektiewe dienste 2009–2012 |
Opgevolg deur S'bu Ndebele |
Voorafgegaan deur Mangosuthu Buthelezi |
Minister van Binnelandse Sake 2004–2009 |
Opgevolg deur Nkosazana Dlamini-Zuma |