Angie Motshekga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Matsie Angelina Motshekga
Angie Motshekga
Motshekga in Januarie 2019

Minister van Basiese Onderwys
Ampsbekleër
Termynaanvang
11 Mei 2009
Vise Enver Surty
Reginah Mhaule
President Jacob Zuma
Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Naledi Pandor

Ampsbekleër
Termynaanvang
6 Mei 2009

Persoonlike besonderhede
Gebore 19 Junie 1955
Primville, Soweto
Politieke party African National Congress

Matsie Angelina (Angie) Motshekga (gebore 19 Junie 1955) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en minister van basiese onderwys.[1] Sy is vir die eerste keer in 2009 in die eerste kabinet van president Jacob Zuma in hierdie amp aangestel. Sy dien tans in die tweede kabinet van president Cyril Ramaphosa.[2]

Sy was voorheen 'n lektor by die Universiteit van die Witwatersrand en die Soweto College of Education.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Motshekga ondersteun moedertaalonderrig". Maroela Media. 16 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 September 2019. Besoek op 16 Julie 2019.
  2. Zuma, J. 2009. Statement by President Jacob Zuma on the appointment of the new cabinet. [aanlyn]. Beskikbaar by: http://www.info.gov.za/events/2009/new_cabinet.htm
Politieke poste
Voorafgegaan deur
Naledi Pandor
Minister van Basiese Onderwys
Mei 2009–
Opgevolg deur
Dienend