Siyabonga Cwele

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Siyabonga Cwele
Siyabonga Cwele
Siyabonga Cwele in 2018

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 November 2018
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Blade Nzimande (waarnemend)

Ministerie vir Staatsveiligheid
Ampstermyn
11 Mei 2009 – 25 Mei 2014
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Homself
(as Minister van Intelligensie)
Opgevolg deur David Mahlobo

Minister van Intelligensiedienste
Ampstermyn
25 September 2008 – 10 Mei 2009
President Kgalema Motlanthe
Voorafgegaan deur Ronnie Kasrils
Opgevolg deur Homself
(as Minister Intelligensie)

Persoonlike besonderhede
Gebore 3 September 1958 (1958-09-03) (60 jaar oud)
Politieke party African National Congress
Eggenoot/eggenote Ntando
Alma mater Universiteit van KwaZulu-Natal (MBchB)
Universiteit Stellenbosch (MPhil)

Siyabonga Cwele is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Op 22 November 2018 is hy deur president Cyril Ramaphosa as minister van binnelandse sake benoem.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Siyabonga Cwele to replace Gigaba as home affairs minister". Businesslive.co.za. 22 September 2018. Besoek op 22 September 2018. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]