Olympia-park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Olympia-park
Ligging Rustenburg
Koördinate 25°39′45″S 27°13′19″O / 25.66250°S 27.22194°O / -25.66250; 27.22194Koördinate: 25°39′45″S 27°13′19″O / 25.66250°S 27.22194°O / -25.66250; 27.22194
Eienaar Stad Rustenburg
Kapasiteit 30 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen 1989
Huurders

Olympia-park is 'n veeldoelige stadion in Rustenburg, Suid-Afrika. Die stadion word meestal vir rugby- en sokkerwedstryde gebruik. Dit kan 30 000 toeskouers huisves.

Tydens die Rugbywêreldbeker van 1995 is 3 groepfase-wedstryde hier gespeel.[1] Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 is dit as 'n oefenveld ingespan.[2]

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Rugbywêreldbeker 1995[wysig | wysig bron]

Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 1995.
Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
26 Mei 1995 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 0–89 Vlag van Skotland Skotland Groep D 20 000
31 Mei 1995 Vlag van Frankryk Frankryk 54–18 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Groep D 17 000
4 Junie 1995 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 11–29 Vlag van Tonga Tonga Groep D 16 000

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]