Oman Air

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Oman Air
225px
IATA ICAO Roepsein
WY OAS/OMA OMAN AIR
Gestig1993
HoofspilleMuscat Internasionale Lughawe
LojaliteitsprogramSindbad Frequent Flyer
Vlootgrootte34
Bestemmings42[1]
HouermaatskappyRegering van Oman
HoofkantoorMuscat Internasionale Lughawe, Muscat, Oman
SleutelpersoneDarwish bin Ismail bin Ali Al Balushi (Voorsitter)[2]Paul Gregorowitsch (H.U.B.)[2]
Webwerfwww.omanair.com

Oman Air (Arabies: الطيران العماني) is die nasionale lugredery van Oman[3] geleë op die perseel van Muscat Internasionale Lughawe in Seeb, Muscat, Oman.[4] Dit onderneem geskeduleerde plaaslike en internasionale passasiersdienste, sowel as die plaaslike lugtaksi- en huurvlugte. Die belangrikste basis is Muscat Internasionale Lughawe. Oman Air is 'n lid van die Arabiese Lugdiensorganisasie. Op 1 Maart 2010 het Oman Air die eerste lugredery in die wêreld geword om invlug beide selfoon- en Wi-Fi internetdienste aan te bied op uitgesoekte roetes.

In 2011, het Oman Air 'n goue toekenning ontvang as "Lugredery van die Jaar" by Frankryk se Laurier d'Or du Voyage d'Affairs.[5]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Oman Air. "Our Networks". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2018. Besoek op 29 September 2014.
  2. 2,0 2,1 Dron, Alan (10 Augustus 2014). "Oman Air appoints new CEO". Air Transport World.
  3. "Oman Air Profile" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2012.
  4. Kontak ons, Oman Air. URL besoek op 3 Desember 2014.
  5. Oman Air wins "Airline of the Year"


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.