EgyptAir

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
EgyptAir
IATA ICAO Roepsein
MS MSR EGYPTAIR
Gestig7 Junie 1932 (as Misr Airlines)
Eerste vlugJulie 1933
HoofspilleKaïro Internasionale Lughawe
Fokusstede• Borg El Arab Lughawe
  • Hurghada Internasionale Lughawe
  • Luxor Internasionale Lughawe
  • Sharm el-Sheikh Internasionale Lughawe
LojaliteitsprogramEgyptAir Plus
AlliansieStar Alliance
Subsidiêre• Air Sinai
  • EgyptAir Cargo
  • EgyptAir Express
  • Smart Aviation Company
Vlootgrootte63
Bestemmings90 (insl. dogtermaatskappye)
HouermaatskappyEgyptAir Holding Company
HoofkantoorEgyptAir Adminkompleks
Kaïro, Egipte
Sleutelpersone
  • Kaptein Ahmed Adel (Voorsitter & HUB van EgyptAir Holding Company)
  • Kaptein Hisham El Nahas (Voorsitter van EgyptAir Airlines)
Werknemers9 000 (Desember 2014)
Webwerfhttp://www.egyptair.com/

EgyptAir (Arabies: مصر للطيران), is die vlagdraer lugredery van Egipte.[1]

Bestemmings[wysig | wysig bron]

Sedert Januarie 2022 bedien EgyptAir 70 bestemmings in 56 lande.[2]

Alliansies[wysig | wysig bron]

In Oktober 2007 het die Hoof Uitvoerende Raad van Star Alliance ingestem om Egyptair as 'n toekomstige lid te aanvaar, die eerste lugredery van 'n Arabiese land en die tweede een in Afrika – ná South African Airways – om by die lugredery-alliansie aan te sluit.[3] [4] In 'n seremonie wat op 11 Julie 2008 by Kaïro Internasionale Lughawe gehou is, het die vervoerder die 21ste lid van hierdie alliansie geword, nege maande nadat dit die aansluitingsproses begin het.[5][6]

Kodedeelooreenkomste[wysig | wysig bron]

Egyptair het kodedeelooreenkomste met die volgende rederye:[7][8]

Vloot[wysig | wysig bron]

Teen Maart 2022 bestaan die vloot van EgyptAir uit:[14]

EgyptAir vloot
Vliegtuig Diensbaar Bestellings Passasiers[15] Notas
B E Totaal
Airbus A220-300 10 137 137 Twee verhuur aan Ibom Air.[16]
Airbus A320neo 8 16 126 142
Airbus A321neo 7[17][18] nnb
Airbus A330-300 4 36 265 301
Boeing 737-800 20 24 120 144
9 16 138 154
Boeing 777-300ER 6 49 297 346
Boeing 787-9 6 2[19][17] 30 279 309
Totaal 63 9

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Welcome to EGYPTAIR website" (in Engels). Egyptair. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2013. Besoek op 17 Januarie 2014.
  2. "Egyptair". ch-aviation. Besoek op 14 Januarie 2022.
  3. "Government scraps Egyptair privatisation". Flightglobal. 4 Desember 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2013.
  4. Dunn, Graham (23 Oktober 2007). "Star Alliance entry to fuel Egyptair expansion". Flightglobal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2013.
  5. Kaminski-Morrow, David (11 Julie 2008). "Egyptair formally joins Star Alliance". Flightglobal. London. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Desember 2013.
  6. Star Alliance (11 July 2008). "Egyptair becomes 21st member of Star Alliance". Persberig. http://www.staralliance.com/en/press/egyptair-joining-release-final-prp/. 
  7. "Egyptair Code Share Partners". Besoek op 19 April 2020.
  8. "Profile on Egyptair". CAPA. Centre for Aviation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2016-10-31. Besoek op 2016-10-31.
  9. "Egyptair and Air Cairo sign codeshare agreement". arabianaerospace.aero. 1 September 2020.
  10. Hofmann, Kurt (17 April 2018). "Etihad Airways, Egyptair to expand codeshare". Air Transport World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2018.
  11. Clark, Oliver (2 Junie 2017). "Egyptair and Kenya Airways begin cross-alliance codeshare". London: Flightglobal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2017.
  12. Liu, Jim (22 November 2017). "EGYPTAIR / LOT Polish Airlines begins codeshare partnership from Nov 2017". Routesonline. Besoek op 22 November 2017.
  13. Hofmann, Kurt (3 April 2018). "TAP Portugal, Egyptair expand codeshare". Air Transport World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2018.
  14. http://www.airfleets.net/flottecie/Egyptair.htm
  15. "EGYPTAIR - Fleet". EGYPTAIR. Besoek op 25 Januarie 2022.
  16. Babalola, Yusuf (2021-07-02). "Capacity Gap Forces Ibom Air To Wet-Lease 2 Planes From Egypt Air". Leadership.
  17. 17,0 17,1 "Egyptair to lease A321neo, B787-9s from AerCap". ch-aviation. Besoek op 18 November 2019.
  18. "Egyptair receives sixth A320neo - AACO". Besoek op 13 Julie 2020.
  19. John Whittle, Nick (18 November 2019). "Egyptair to lease an additional 2 Boeing 787 Dreamliners". Simple Flying. Besoek op 25 Januarie 2020.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.