Maskat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Muscat)
Jump to navigation Jump to search
Maskat
مسقط
Central Business District, Muscat, Oman.jpg
Official Vlag van Maskat
Vlag
Ligging van Maskat op 'n kaart (Oman)
Maskat
Maskat
Koördinate: 23°36′31″N 58°35′31″O / 23.60861°N 58.59194°O / 23.60861; 58.59194Koördinate: 23°36′31″N 58°35′31″O / 23.60861°N 58.59194°O / 23.60861; 58.59194
Land Vlag van Oman Oman
Provinsie Maskat
Stigting 6de eeu v.C.
Oppervlak
 - Stad 3 500 km²  (1 351,4 vk m)
Hoogte m (23 vt)
Bevolking (2017)
 - Stad 1 720 000
 - Digtheid 450/km² (1 165,5/myl2)
Tydsone +4 (UTC)

Maskat of Muscat (Arabies: ‏مسقط‎) is die hoofstad en grootste stad van Oman, 'n sultanaat in die Midde-Ooste en Wes-Asië.

Volgens die Nasionale Sentrum vir Statistiek en Inligting (NCSI) van Oman het die stad in September 2018 'n bevolking van 1,4 miljoen en die hele metropolitaanse gebied 'n oppervlakte van 3 500 km² gehad.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "The population of the Sultanate by September 2018".